Wat ons doen

Tuis Onderrig

Ons is ‘n geregistreerde Impaq kurikulum Tutorsentrum

file-8

Naskool

Ons bied ondersteuning met huiswerk, toesprake en take.

Welkom

Ons het Intellectus gestig omdat ons as ouers gevoel het ons kinders kry nie die nodigeĀ  ondersteuning met hulle skolastiese behoeftes nie.

In die strewe om kinders te help om aangepaste volwassenes te word, is ons doel om by die boustene van ontwikkeling te begin en die leerder se eie uniekheid te erken.

Ons streef daarna om skoolkinders toe te rus met die fisiese, kognitiewe, emosionele en sosiale vaardighede wat hulle nodig het om vaardig te funksioneer in ‘n skoolomgewing.